30 Nov 2011 Geen Kommentaar
Opgradering van WordPress & Plugins
Om die sekuriteit van jou WordPress aangedrewe website te verbeter en om gebruik te maak van al die nuutste funksies wat WordPress bied stel ek voor dat jy WordPress opgradeer ten minste ‘n week na die update beskikbaar word. Ek raai ‘n week na die tyd aan om die plugin ontwikkelaars ‘n kans te gee [...]